News

Die Brakpan Dierebeskermingsvereniging (DBV) het ’n versoek aan die gemeenskap gerig om komberse te skenk om die diere teen die koue wintermaande te beskerm. Met temperature wat begin daal ...
Die Tshwane Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Waltloo het hul hande vol om honderde diere wat verlate, mishandel of afgestaan is, warm en gevoed te hou. Hulle vra dringend vir die gemeenskap se ...
“FarmRanger se halsbande monitor jou diere 24/7 en waarsku jou onmiddellik wanneer iemand probeer vee steel of as jou diere deur roofdiere aangeval word,” sê Lötter. Volgens hom maak sowat 2 000 boere ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
“Soms sou ons afdwaal van waarmee ons besig was en hy my vermaak met sy diere-avonture en noue ontkominge met groot gediertes (wat soms mense was). “Sy kennis en passie oor diere en sy jare se diens ...