News

Die Tshwane Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Waltloo het hul hande vol om honderde diere wat verlate, mishandel of afgestaan is, warm en gevoed te hou. Hulle vra dringend vir die gemeenskap se ...
Dan wil dié mense sulke honde kry, maar as die hond ses maande oud is, land hy by die DBV of ander diere-organisasies omdat hulle hom nie meer wil hê nie,” het Van Reeuwyk vertel.
Deesdae veral vir honde, slange en wanneer ek deur verkeersligte moet ry. Want die spreekwoord sê tog ook: liewer bang Jan as dooie Jan. MOOISTE FOTO’S: Aan’t huis by Shari Kennedy ná haar stryd met ...
“FarmRanger se halsbande monitor jou diere 24/7 en waarsku jou onmiddellik wanneer iemand probeer vee steel of as jou diere deur roofdiere aangeval word,” sê Lötter. Volgens hom maak sowat 2 000 boere ...
BLOEMSPRUIT. - ’n Dooie tronkvoël en vier bewaarders agter tralies in verband met sy dood. Dit mag dalk klink soos ’n scene uit movie, maar dis die werklikheid wat hom tans afspeel in die Vrystaatse ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...