News

Lombaard, wat as ’n Artikel 204 getuie getuig het in ruil vir vrywaring, het beweer dat Kelly haar op 18 Februarie 2024 ingelig het dat sy R20 000 ontvang het van ’n vrou wat vermoedelik ’n sangoma is ...
N MAN van die Noord-Kaap is swaar gestraf, vyf jaar nadat hy ’n vrou beroof, en daarna vermoor het ... waarna hy ’n formele bekentenis afgelê het. Woensdag was D-Dag vir Diseko toe hy in die ...
Die gewilde Bloemskou begin vandag amptelik in Bloemfontein met ’n spoggerige program van aktiwiteite wat oor nege dae strek. Vanjaar se tema, “Karnaval!”, beloof hope opwinding en kleurvolle vermaak ...
Die minister van werke en vervoer, Veikko Nekundi, het die langverwagte opgradering van die grondpad van 105 kilometer tussen Khorixas en Kamanjab na ’n teerpad aangekondig ... projek sowat 300 ...
Hou vas aan jou sitplek. . . ‘Die Kwiksilwers’ is net betyds vir Moedersdag #DisJouOomblik VBG: ‘Boer soek ’n vrou’ se Mathys vertel van sy amperse SARIE-voorblad ‘Die mooiste woord wat die mensdom ...
The Chancellor serves for a five year term. Ek hoop dat jy en jou gade 'n heuglike reis na ltalie en elders geniet het, en veral dat die Europese hittegolf slegs die somerprag vir julle verskerp het.
Die Vroue Landbou-unie (VLU) het onlangs ’n spesiale mylpaal gevier – die 47ste verjaarsdag van die Witbank ... se werk beklemtoon en die lede bedank vir hul onwrikbare toewyding en ...
Dié glanspaartjie het prontuit gesels oor Aletté-Johanni se voorkomskonsultant-skool, Heinz se bediening en ook die heftige kritiek wat hulle gekry het nadat hulle hul Christelike boeke ...
Christine de Wet is dankbaar dat daar geregtigheid is na haar broer, Koos Flynn, se moord. Christine de Wet (66) het haar hande in die lug gegooi en gesê: “Dankie Here!” en daarna in trane ...
Volgens dié dokter is dit wel moontlik, alhoewel dit 'n baie seldsame verskynsel is. Hy vertel dat die vrou moontlik aan mediese nalatigheid blootgestel is, vir die tweede baba om só lank ...
Hou vas aan jou sitplek. . . ‘Die Kwiksilwers’ is net betyds vir Moedersdag #DisJouOomblik VBG: ‘Boer soek ’n vrou’ se Mathys vertel van sy amperse SARIE-voorblad ‘Die mooiste woord wat die mensdom ...
n Meisie van Karibib (17) is Vrydagoggend met ’n mes in haar ... Die meisie se skool het haar ma omstreeks 06:30 gebel om uit te vind waar sy is omdat sy nie vir eksamenvoorbereiding opgedaag het nie.