News

“Die wêreld beweeg in die rigting van volledige naspeurbaarheid. Verbruikers wil weet waar diere vandaan kom, waarmee hulle gevoer is, watter medikasie gebruik is, en waar hulle geslag is.” Hoewel ...
Die Tshwane Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Waltloo het hul hande vol om honderde diere wat verlate, mishandel of afgestaan is, warm en gevoed te hou. Hulle vra dringend vir die gemeenskap se ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Dan wil dié mense sulke honde kry, maar as die hond ses maande oud is, land hy by die DBV of ander diere-organisasies omdat hulle hom nie meer wil hê nie,” het Van Reeuwyk vertel.
“Soms sou ons afdwaal van waarmee ons besig was en hy my vermaak met sy diere-avonture en noue ontkominge met groot gediertes (wat soms mense was). “Sy kennis en passie oor diere en sy jare se diens ...
“Hoewel Masihlelo beweer het dat hy leeus in aanhouding teel onder die voorwendsel om natuurbewaring in Suid-Afrika te ondersteun, het hy nie eens die mees basiese verpligting nagekom om die diere te ...