News

Ter viering van hul onlangse Paasfees-fondsinsameling het No More Tears met die Randfontein Herald gesels oor wat Paasfees ook vir die diere kan beteken. “Almal geniet Paasfees omdat dit ...
Sensitiewe mense het die gawe van ’n sagte gees en ’n fyn aanvoeling en deernis vir mense, diere, die omgewing en estetika. Hul beleef, gee, leef en het die vermoë om met intensiteit lief te hê.
Mishandelde diere van ’n onwettige diereskuiling in die Oos-Kaap is nou almal by ‘n Vrystaatse diereskuiling ná ’n hofbevel wat die verwydering van alle diere binne 24 uur vereis het. Vyftien honde en ...
Kommer heers oor die veiligheid van diere weens oorstromings ná swaar neerslae oor die Vaalrivierstelsel. Van die diere kan agtergelaat word terwyl inwoners hul eiendom ontruim. Terwyl watervlakke ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Nicole bly in Kaapstad, waar sy by diere organisasies help as 'n vrywilliger. As sy nie besig is in die wêreld van ware misdaad nie, geniet sy dit om na ander podgooi-reekse te luister ...
Artikel 1(1) van die Animal Matters Amendment Act 42 van 1993 voorsien dat enige besering vanweë die nalatigheid wat deur diere veroorsaak word, skuldig bevind kan word en ’n boete kry of vir ’n ...
MET die geboorte van ’n baba is daar gewoonlik ’n atmosfeer van vreugde, maar vir Chantel Smith (35) en Gilroy Petersen (36) van Kraaifontein was dit egter ’n tyd van gebed, kommer en deurlopende hoop ...
Sodra daardie voorwaardes nagekom is, moet boere toegelaat word om hul diere van kommunale na kommersiële gebiede te verskuif, hetsy vir kommersiële of persoonlike gebruik. Aupindi het verder die ...