Prof. Tobie de Villiers, ‘n ginekoloog met ‘n spesiale belangstelling in menopousale medisyne, osteoporose en ginekologiese endokrinologie, gesels oor die nuutste inligting oor menopouaw, ...
Ongediagnoseerde en onbehandelde gloukoom kan tot blindheid lei omdat die oogsenuwee met gloukoom beskadig beskadig word. Maar indien dit vroeg opgespoor en behandel word, kan dit doeltreffend ...
Sowat 70% van Suid-Afrika se Graad 1 tot 3 leerders se leesvaardigheid is nie op peil nie, en byna ‘n kwart van leerders in sekere taalgroepe kan teen Graad 3 nog nie lees nie. Ilse Salzwedel wil by ...
Het jy geweet herbivore kan koolstof deur middel van fotosintese bind? Om die koolstofvoetspoor op ‘n melkplaas te bereken, word die DESTiny-model gebruik. Dr. Heinz Meissner vertel van Melk SA se ...
Ons kuier by Vetkraal Angoras van Christopher en Ruben Roberts. Dié plaas is geleë aan die voet van die Stormberge naby Burgersdorp in die Oos-Kaap. Dit is ongewone wêreld vir Angoras as jy dit met ...
‘n Kaapse skrywer en oud-onderwyser, Adam Willemse (45), is die wenner van die 29ste RSG Radiodramaskryfkompetisie, aangebied in samewerking met die ATKV. Willemse het die kroon gespan met sy ...
Die veelbekroonde skrywer, digter, oudonderwyser en oud-operasanger Philip de Vos se “Die jaar toe dit gemmerbier gereën het” is RSG se nuwe oggendboekvoorlesing. Die leser is Tobie Cronjé. De Vos, ...
Optel is ‘n gemeenskap se hond, en nou is hy skoonveld. Die gemeenskap is ontsteld, en almal soek naarstiglik na hom. Hoor watter verskil ‘n dier in ’n hele gemeenskap maak, en ook ‘n rol in ‘n film ...
‘n Waarlik unieke middagvervolgverhaal word eersdaags op RSG uitgesaai. Die veteraan regisseur, verwerker, en kenner van radioteater, Eben Cruywagen het Eitemal se eselromannetjie Jaffie vir die radio ...
Dit is tog moontlik, al is dit moeilik en kos baie vasbyt, om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer ...
Programme Kompetisies Wat gebeur Gereelde vrae Vind die frekwensie Meer oor RSG Bepalings en Voorwaardes ...
Op Donderdag 26 Februarie volg Kobus Rudolph se Die Soektog na Luitenant Muller Meiring se Ratel 72. Die dokumentêr volg ’n 2018-toer van veterane van die 61 gemeganiseerde bataljon na Angola, waar ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results