Hokkie is ‘n sportsoort wat deesdae al hoe meer deur oud en jonk beoefen word. Die nuwe Astro Turf hokkieveld by die Unie Velde bied nou ook die ideale fasiliteit waar afrigting aangebied word ...